Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Bobaasrugby in Pella en Mamre gespeel
Young Hearts van Pella het sy droom die naweek lewendig gehou om die tweede seisoen agtereen in Boland se Top 12 te speel.
-
Kan Aberdeen dit twee in ’n ry maak?
Atlantis-sokkervereniging se Premierliga verdedigende kampioen Aberdeen, is die enigste onoorwonne span in die liga.
-
Atlantis Harriers half-marathon
Atlantis Harriers Athletic Club will have their annual half-marathon and 5 km fun run on Saturday 19 August at the Wesfleur Park Sports Ground.
-
Sokkeruitslae sorg vir opwindende wedstryde
Die ligavoorloper, Wesfleur, het Saterdag 8 Julie op die Robinvale-sportveld die glorie met Atlantis Arsenal in ’n gelykoptelling van drie elk gedeel.
-
Spanne maak stem dik
Sokkerklubs van Atlantis het Sondag 2 Julie hul stem behoorlik dik gemaak in die jaarlikse Coca-Cola SAFA-uitkloptoernooi, wat op die Robinvale-sportveld gehou is.
-
Volstoom voort vir Hamlets
Hamlets het Saterdag 8 Julie op hul tuisveld vir Bellville in ’n Westelike Provinsie Superliga B-wedstryd met 24-8 geklop.
-
Liga sorg vir groot opwinding
Die Atlantis Sokkervereniging se ligawedstryde het verlede Saterdag begin en daar is reeds groot opwinding.
-
Atlantis Local Football Association 1st Division League X Saturday 1 July
Atlantis Local Football Association 1st Division League X Saturday 1 July
-
Wiel draai vir spanne van Mamre in tweede ronde
Hamlets het verlede naweek ’n groot pakslae op hul tuisveld gekry.
-
WP League Circuit cycling race held in Atlantis
The Western Province Cycling Association hosted its Western Province League Circuit Race in the Atlantis Industrial area on Sunday 17 June.



