Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
-
Mamre en Pella verloor
Mamre-rugbyklub sal vinnig moet opstaan, hul koppe lig en harder oefen as hulle volgende seisoen nog in die Boland-Grootuitdaagreeks wil speel.
-
Jomos se posisie versterk op die liga-punteleer
Jomos Power het sy doelwit om in die ABC Motsepe-liga te bly, versterk.
-
-
Atlantis sneuwel
Atlantis-krieketklub het 18 en 25 Maart teen Macassar te staan gekom in ’n Westelike Provinsie 1C-wedstryd op Robinvale-sportveld.
-
-
Treurmare duur voort
Jomos Power het Saterdag 18 Maart met 1-0 verloor teen Atlantic National op die Portugese veld in Brooklyn.
-
Adams genomineer met topafrigters
“Dit is vir my ’n groot voorreg om vereer te word met afrigters wat diep spore in Suid-Afrikaanse atletiek getrap het.”.
-
Vriendskaplike wedstryde sorg vir groot opwinding voor seisoen begin
Hamlets-rugbyklub het Saterdag 4 Maart teen Darling in ’n vriendskaplike wedstryd gewys waarom hulle die presidentsbekerkampioene is.
-
Jomos wen uiteindelik tuis
Jomos Power het Vrydag 3 Maart die louere met Grassy Park United gedeel toe hulle 1-1 gelykop gespeel het.





