Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
-
Treurmare duur voort
Jomos Power het Saterdag 18 Maart met 1-0 verloor teen Atlantic National op die Portugese veld in Brooklyn.
-
Adams genomineer met topafrigters
“Dit is vir my ’n groot voorreg om vereer te word met afrigters wat diep spore in Suid-Afrikaanse atletiek getrap het.”.
-
Vriendskaplike wedstryde sorg vir groot opwinding voor seisoen begin
Hamlets-rugbyklub het Saterdag 4 Maart teen Darling in ’n vriendskaplike wedstryd gewys waarom hulle die presidentsbekerkampioene is.
-
Jomos wen uiteindelik tuis
Jomos Power het Vrydag 3 Maart die louere met Grassy Park United gedeel toe hulle 1-1 gelykop gespeel het.
-
Atlantis-gholfklub hou jaarverdagering
Atlantis-gholfklub het Sondag 26 Februarie hul algemene jaarvergade-ring by die Atlantic Beach-gholfklub gehou.
-
Baggy Blues kry dalk promosie
Indien hulle albei tweedaagse wedstryde wen, kan die Atlantis-krieketklub dalk promosie kry na ’n hoër liga.
-
Komende rugbyseisoen beloof ’n naelbyter te wees
Pella se Young Hearts-rugbyspan het Saterdag 18 Februarie op ’n gepakte Pella Park, ware karakter getoon toe hulle die span van Mamre druipstert huis toe gestuur het in ’n vriendskaplike…
-
Robinvale Spurs tournament invite
The annual Robinvale Spurs Senior Tournament will take place at the Robinvale Sportsfield, Atlantis on Saturday 11 March from 09:00.
-
Atlantis-rugbyklub sukkel met ouer spelers
Atlantis-rugbyklub het Saterdag 18 Februarie sy eerste vriendskaplike wedstryd vir 2017 op sy tuisveld op ’n lae noot begin.



