Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Young Hearts speel dalk volgende seisoen in SwartWeskus-reeks
Young Hearts-rugbyklub is een wedstryd weg om volgende seisoen in die Boland se SwartWeskus-grootuitdaagreeksliga te speel.
-
Halfmarathon bring atlete na Atlantis
Atlantis Harriers-atletiekklub se vierde halfmarathon het verlede Saterdag ’n rekordgetal atlete na die Wesfleurpark-sportgronde getrek.
-
Spanne blaas in mekaar se nekke
Drie onoorwonne spanne blaas in mekaar se nekke vir Atlantis-sokkervereniging se Premiertitel.
-
Hamlets én Young Hearts wen wedstryde
Die Geeltrein van Mamre het Saterdag 12 Augustus op alle silinders op Mamre geloop, toe hulle Rangers met 45 – 24 vermorsel het.
-
Bobaasrugby in Pella en Mamre gespeel
Young Hearts van Pella het sy droom die naweek lewendig gehou om die tweede seisoen agtereen in Boland se Top 12 te speel.
-
Kan Aberdeen dit twee in ’n ry maak?
Atlantis-sokkervereniging se Premierliga verdedigende kampioen Aberdeen, is die enigste onoorwonne span in die liga.
-
Atlantis Harriers half-marathon
Atlantis Harriers Athletic Club will have their annual half-marathon and 5 km fun run on Saturday 19 August at the Wesfleur Park Sports Ground.
-
Sokkeruitslae sorg vir opwindende wedstryde
Die ligavoorloper, Wesfleur, het Saterdag 8 Julie op die Robinvale-sportveld die glorie met Atlantis Arsenal in ’n gelykoptelling van drie elk gedeel.
-
Spanne maak stem dik
Sokkerklubs van Atlantis het Sondag 2 Julie hul stem behoorlik dik gemaak in die jaarlikse Coca-Cola SAFA-uitkloptoernooi, wat op die Robinvale-sportveld gehou is.
-
Volstoom voort vir Hamlets
Hamlets het Saterdag 8 Julie op hul tuisveld vir Bellville in ’n Westelike Provinsie Superliga B-wedstryd met 24-8 geklop.



