Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
-
Mamre lyk belowend
Mamre-rugby, wat verlede seisoen een van die agterosse in die Boland-grootuitdaagreeks was, het gewys dat die span ’n gedaanteverwisseling ondergaan het met die nuwe afrigter Graig (Yster) Schoeman aan die…
-
Pella slaggereed vir die topspanne van die Boland
Pella wat hierdie seisoen vir die eerste keer in sy bestaan in die Boland se topliga, die Grootuitdaagreeks, gaan meeding, het sy voorbereiding vir die seisoen goed afgeskop en het…
-
Mamre verloor naelskraap
Die Groentruie van Mamre het Saterdag 10 Februarie in Abbotsdale in sy eerste voorbereidingswedstryd van die seisoen met 34 – 33 verloor nadat die span rustyd met 15 – 7…
-
Gemengde welslae by die Darling-sewestoernooi
Hamlets van Mamre het by die Darling-sewestoernooi Saterdag 3 Februarie die beste van al die plaaslike spanne gevaar.
-
-
-
Judoklub sien uit om plaaslike toernooi aan te bied
Sensai Quinn Okkers en hulpafrigter Melanie September van die Mamre-judoklub het einde Oktober weereens sy staal gewys by die Eden-distrik Internasionale Judo-opetoernooi in George.
-
Wenners ‘kan wêreld verander’
Weskus Nuus en SuperSport het Donderdag 23 November hulle tweede Let’s Play-prysuitdeling by die Tosi Oso-restaurant in Mamre gehou.
-
Pella en Mamre gaan sorg vir groot opwinding
Mamre-rugbyklub en Young Hearts van Pella sal voortaan in die Boland-grootuitdaagliga meeding.






