Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Jomos Power behou ‘net-net’ sy ligastatus
Die geluksgodin het uiteindelik Atlantis-sokker besoek en Jomos Power gehelp om sy ABC Motsepe-ligastatus te behou.
-
Pella speel doemprofete tjoepstil
Die Young Hearts-rugbyklub van Pella het Saterdag byna die onmoontlike teen die magtige melkboere van Darling op laasgenoemde se tuisveld vermag.
-
Kyousei students perform ‘outstandingly well’
Members of the Karate Kyousei Kazoku represented Atlantis and Darling in the Western Cape Karate team at the recent championship in Durban.
-
Wipplankstryd vir Hamlets
Hamlets-rugbyklub het Saterdag sy rieme teen ’n begeesterde Wesbank op laasgenoemde se tuisveld styfgeloop.
-
-
Mamre lyk belowend
Mamre-rugby, wat verlede seisoen een van die agterosse in die Boland-grootuitdaagreeks was, het gewys dat die span ’n gedaanteverwisseling ondergaan het met die nuwe afrigter Graig (Yster) Schoeman aan die…
-
Pella slaggereed vir die topspanne van die Boland
Pella wat hierdie seisoen vir die eerste keer in sy bestaan in die Boland se topliga, die Grootuitdaagreeks, gaan meeding, het sy voorbereiding vir die seisoen goed afgeskop en het…
-
Mamre verloor naelskraap
Die Groentruie van Mamre het Saterdag 10 Februarie in Abbotsdale in sy eerste voorbereidingswedstryd van die seisoen met 34 – 33 verloor nadat die span rustyd met 15 – 7…
-
Gemengde welslae by die Darling-sewestoernooi
Hamlets van Mamre het by die Darling-sewestoernooi Saterdag 3 Februarie die beste van al die plaaslike spanne gevaar.
-








