Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Halfmarathon lok weer honderde atlete
Die Atlantis Harriers- halfmarathon het Saterdag meer as 800 atlete van oor die provinsie gelok.
-
Mamre veg terug teen Velddrif
Mamre het Velddrif Saterdag 21 Julie op sy tuisveld vir byna 70 minute in ’n wurggreep gehad, maar in die einde die onderspit met 25-29 geblaas nadat hy rustyd met…
-
Hamlets verspeel kanse
Hamlets-rugbyklub het Saterdag op sy tuisveld ’n gulde geleentheid deur sy bottervingers laat glip toe die span teen Young Peoples van Paarl met 17-22 vasgeval het.
-
Netbalspelers wys talent by proewe
Jeugdag het vir baie opwinding in Atlantis gesorg toe die CTNF (Cape Town Netball Federation) se Erica-netbalproewe by Wesfleurpark gehou was.
-
Rugby uit die boonste rak
Mamre-rugbyklub het Saterdag 16 Junie byna die rugbyskok van die seisoen gelewer toe die groen truie die onoorwonne Pella vir 80 minute met een voet in die graf en een…
-
Pella steeds onoorwonne
Young Hearts van Pella het Saterdag 9 Junie sy onoorwonne rekord behou toe die span 32 elk gelykop teen St.Helenabaai op laasgenoemde se tuisveld gespeel het.
-
Velocity hosts cross-country season kick-off at Silverstream
Western Province Athletics (WPA) kicked off the cross-country season at Silverstreamstrand Resort outside Atlantis on Saturday 26 May.
-
Mamre moet veggees toon
Mamre-rugbyklub het Saterdag 19 Mei sy derde agtereenvolgende nederlaag in die Weskusstreek van die Bolandgrootuitdaagreeks gely toe die span in Vredenburg teen die gasheer met 20-43 vasgeval het.
-
Agterlyn laat span raai
Young Hearts-rugbyklub van Pella het sy langverwagte buiging in die Boland-grootuitdaagbeker met vlieënde vaandels geslaag.
-
Nomineer jou skool se topatlete vir ’n prys
Nominasies vir vanjaar se Weskus Nuus SuperSport Lets Play-sportpryse is nou oop.









