Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Krieketspeler beïndruk keurders
Die 16-jarige Imtiyaaz van Rheede is besig om krieketvelde aan die brand te speel.
-
Spanne kry hulself gereed vir seisoen
Met die nuwe rugbyseisoen op hande is Hamlets, Mamre, Atlantis en Pella hard besig met voorbereidings.
-
Twee in ’n ry vir Baggy Blues
Atlantis-krieketklub (Baggy Blues) het twee oorwinnings na mekaar behaal, danksy goeie boulwerk.
-
Atlantis reg vir nuwe seisoen
Atlantis-rugbyklub wat in die Westelike Provinsie-liga (noordelike streek) speel, wil hierdie seisoen verbeter op sy treurige vertoning van verlede jaar.
-
Atlantis-krieket loop nou stert in die lug
Atlantis-krieket loop weer stert in die lug ná twee skitterende agtereenvolgende wegoorwinnings kort na mekaar.
-
Kyousei ends year on a high note
Karate Kyousei Kazoku ended the season and year on top at one of the world’s biggest karate championships.
-
Kampioen maak atlete touwys
Plaaslike atlete het Woensdag 12 Desember die voorreg gehad om bietjie skouers te skuur met die Suid-Afrikaanse 100 m-hekkieskampioen, Rikenette Steenkamp.
-
Jomos wen weer
Vervoerprobleme kon die naweek nie die Jomos Power-span van stryk af bring in sy belangrike ABC Motsepe-ligawegwedstryd teen Morning Stars van Gansbaai nie.
-
Atlantis van die begin onder druk
Atlantis-krieketklub het Saterdag 17 November die span van Elsiesrivier in ’n tuiswedstryd met 27 lopies geklop.
-
Hamlets steeds onoorwonne
Hamlets-rugbyklub is steeds onoorwonne ná tien wedstryde in die WP se sewestoernooi wat reeds drie weke aan die gang is en beklee die eerste posisie in Afdeling C.







