Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Mamre wys wat hy kan doen
Mamre-rugbyklub het Saterdag 6 April gewys hy maak nie net getalle vol in Boland se Grootuitdaagreeks nie en het Young Hearts van Pella tot die einde laat sweet vir dié…
-
-
Atlantis-rugbyklub weer op die wenpad
Atlantis-rugbyklub het Saterdag op sy tuisveld teen Rocklands, Mitchells Plain te staan gekom en die besoekers 23-17 geklop.
-
Wie is Weskus Nuus se volgende Let’s Play-wenner?
Skole moenie vergeet om hul sportpresteerders te benoem vir die Weskus Nuus en SuperSport se Let’s Play-sportster van die jaar nie.
-
Puik naweekrugby hou groot belofte in
Hamlets-rugbyklub het Saterdag 16 Maart die besoekers van Abbotsdale in ’n vriendskaplike wedstryd in Mamre 53-24 geklop.
-
Atletiek is gesond in Atlantis
Dwayne Minnies het in die Suid-Afrikaanse laerskole-atletiekkampioenskap in Germiston geskiedenis gemaak toe hy die eerste atleet geword het wat twee jaar agtereenvolgens vier goue medaljes gewen het.
-
Elsies keer dat Baggy Blues nie bevordering kry nie
Atlantis-krieketklub oftewel, die Baggy Blues het gemengde welslae op die krieketveld behaal en sy kanse op promosie in die niet laat verdwyn.
-
Rugby begin op hoë noot
Young Hearts van Pella het sy voorbereiding vir die Boland-Grootuitdaagbeker goed afgeskop.
-
Skaafwerk wag vir Atlantis
Atlantis-rugbyklub het Saterdag in sy eerste vriendskaplike wedstryd van die seisoen teen die span van Morning Star op sy tuisveld met 5-27 vasgeval.
-
Registrations now open for sport coaching summit
The legendary basketball coach John Wooden once said: “You haven’t taught until they have learnt”.







