Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Krieket uit boonste rakke
Atlantis-krieketklub het Saterdag 3 November sy rieme in die provinsiale T20-reeks van Afdeling C styfgeloop in die halfeindstryd teen Glamorgan toe die tuisspan maklik met agt paaltjies gewen het.
-
Trane vloei ná Pella tuis verloor
Met trane wat van tyd tot tyd gevloei het en teleurgesteld in hulself omdat hulle die meer as 3000 toeskouers in die steek gelaat het, het die Young Hearts-span steeds…
-
Jomo’s moet planne maak
Ná ’n reeks nederlae vir Jomo’s Power-sokkerklub die afgelope paar weke, het die span weer sy wenmomentum teruggevind.
-
Jomos wys krag in Nedbank-bekertoernooi
Die plaaslike sokkerspan, Jomos Power, is tans onoorwonne in die land se gesogte Nedbank-bekertoernooi wat 24 Augustus afgeskop het.
-
Spurs soek mooistes
Robinvale Spurs-sokkerklub se jaarlikse skoonheidskompetisie vind Vrydag 28 September by die Silwerstroom-hotel plaas. Toegang is R30 en almal is welkom.
-
Span hou beste vir laaste
Mamre het Saterdag 15 September sy beste vir laaste gehou toe die span Paternoster in sy laaste ligawedstryd van die seisoen met 54-29 afgeransel het.
-
Foundries’ gift to local dojo
Foundries, the well-established engine manufacturing company recently came to the aid of the growing Kyousei Kazoku karate school. It sponsored the club with 60 tatami mats that adhere to worldwide…
-
Pella speel uitstekend en behou onoorwonne tuisrekord
Pella se Young Hearts het 1 September in sy laaste wegwedstryd klipharde rugby speel om teen die groen truie van Mamre 30-25 te wen nadat die span rustyd 11-8 voor…
-
Agterspelers laat Atlantis stik
Atlantis-rugbyklub het Saterdag 18 Augustus op sy tuisveld ’n nederlaag van 8-43 teen die span Lagunya van Gugulethu in Westelike Provinsie se suid-liga ervaar.
-
Pella vryf sout in die span van Langebaan se wonde
Young Hearts van Pella het Saterdag op sy tuisveld die besoekende Langebaan flenters geduik en ’n welverdiende bonuspuntoorwinning van 31-14 behaal nadat die span rustyd reeds met 14-0 voor was.








