Keagan Johannes het Saterdag Mamre se sesde Curriebeker help wen toe die Blou Bulle die Sharks op Loftusversfeld 44-10 gegaffel het. Keagan se pa, Franco, pronk saam met hom by die beker ná die eindstryd. Gavin Passens, hoofafrigter van Hamlets, het van 2002 tot 2004 die Bulle die beker help wen en daarna vir die Cheetahs (2006 en 2007) sukses behaal.

Nog ’n plaaslike Bulle-held

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 9 June 2026
    WeskusNuus E-Edition – 9 June 2026

Gift this article