Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Help solve three murder mysteries
Detective Jacques Louw attached to Atlantis Saps detective branch ask the community to share a tip off on 0860010111 or 021 571 8500 on a murder that happened on 2 […]
-
Inwoners van Atlantis het vrae
Murphy Roberts Plaaslike inwoners het ‘n reeks skerp vrae en kommerpunte geopper oor die bestuur en prioriteite van die Stad Kaapstad, met spesifieke fokus op veiligheid, infrastruktuur en die aanwending […]
-
Betogers ruk handuit
Wat ‘n betoging teen die herstel van onwettige elektrisiteitsverbindings deur inwoners van die Covid- informele nedersetting by Witsand moes wees, het egter in ‘n plundertog geëindig. ‘n Vragmotor met Hisense-televisiestelle […]
-
Hill-Lewis elected DA leader as new leadership team unveiled
Geordin Hill-Lewis elected DA leader as party unveils new leadership team, marking major transition following federal congress in Midrand.
-
Geen borgtog vir man wat glo suur oor vrou gooi
ATLANTIS – Alvin “Lippe” Smith (38), die sogenaamde “suurmonster”, is Woensdag 8 April borgtog in die landdroshof op die dorp geweier. Smith word daarvan berskuldig dat hy op Sondag 15 […]
-
‘Suurmonster’ sit steeds
Alvin “Lippe” Smith (38), die sogenaamde “suurmonster”, is Woensdag 8 April in die Atlantis-landdroshof borgtog geweier. Smith word daarvan beskuldig dat hy op Sondag 15 Maart’n bottel suur oor Shaneka […]
-
‘Ek is bang vir die tronk, U Edele’
Alvin “Lippe” Smith (38), die sogenaamde “suurmonster”, het Woensdag 1 April in die Atlantis-landdroshof verskyn om aansoek te doen om borgtog. Smith word daarvan berskuldig dat hy op Sondag 15 […]
-
Tiener verskyn in hof vir besit van onwettige vuurwapen
ATLANTIS – Die waaksaamheid van lede van die Atlantis misdaadvoorkomingseenheid het gelei tot die in hegtenisneming van ’n 15-jarige seun vir die besit van ’n onwettige vuurwapen op Sondagaand 5 […]
-
Rowers teiken nou leerders
Klein misdade en aanvalle op leerders raak toenemend ‘n bekommernis in Atlantis en omliggende gebiede. Onlangs is nog tieners in die streek aangeval – na bewering deur ander jongmense uit […]
-
Search ends in tragedy as missing fisherman found dead
The body of a 73-year-old fisherman missing near Herolds Bay has been recovered at Swartvlei; police continue investigating the incident.








