Eskom announced Stage 2 loadshedding from May 13-15 during evening peak hours due to delayed maintenance returns and unplanned breakdowns affecting generation capacity.
Die gemeenskap van Robertson rou vandeesweek ná ‘n jong man dood is in ‘n tref-en-trap ongeluk net buite die dorp. Leighton Louw (20) is Vrydagaand (9 Mei) net na 22:30…
A 44-year-old shop owner was allegedly kidnapped by five suspects in North End. Suspects shot through his BMW window, forced him into their Polo and fled with both vehicles.
A man in Gqeberha has been arrested for the murder of Vanessa van Rensburg (36) who was found dead at a holiday home in Oyster Bay on April 20.
Eighty-four vultures were rescued after a mass poisoning event in Kruger National Park, during which 123 vultures, all endangered species, died.
Die ouers van die baba en kleuter wat die afgelope naweek weens nalatigheid dood gebrand het, het in die landdroshof in Reitz verskyn.
‘n Hartseer en skokkende voorval het die naweek in Reitz afgespeel toe twee kinders dood gebrand het.
‘n Tweede vloed in een maand langs die Vaal- en Oranjerivier veroorsaak erge skade aan strukture, en die departement van water en sanitasie is onder skoot.
Gert Bruhns, ‘n 85-jarige man van Bainsvlei, is gister in die hofselle dood. Hy sou om borgtog aansoek doen nadat hy glo sy seun, Erich op 19 April geskiet het.