‘n Stil, jong man van Montagu wat Maandag sy 21ste verjaarsdag sou vier, se familie is verpletter nadat hy Vrydag in ‘n dam verdrink het.
Die saak teen LP Fadiel Adams is na die streekhof verwys nadat die ondersoek teen Adams afgehandel is. Hy het gister in die Pinetown-landdroshof in verskyn.
Hoërskool Witteberg in Bethlehem het P.W. van Aswegen as die skool se nuwe hoof aangestel, terwyl Jaco Ackerman ook tot die bestuurskorps toetree as die nuwe adjunkhoof.
Foot-and-mouth disease cases in the Free State have climbed to 739, with the provincial agriculture department warning livestock owners that failure to report suspected infections and poor biosecurity could fuel…
Volgens Du Plessis het hy My Lewe in ‘n Hartklop geskryf omdat hy glo sy verhaal ander kan bemoedig en bewustheid oor orgaan-, weefsel- en bloedskenking kan bevorder.
‘n Huis, woonstel en koshuis, asook twee lapa’s en groot dele van die veld, is verlede week deur brande in Kroonstad verwoes of beskadig, wat gemeenskapsondersteuning uitgelok het.
Farmers across the Free State have been urged to take extra precautions to protect livestock, crops and farm infrastructure as snowfall and freezing temperatures continue to affect parts of the…
Liquidators of the Ekapa Mine in Kimberley warn that a scheduled electricity disconnection could trigger flooding of the mine workings.