Dehan het sy suksesvolle seisoen verder bekroon toe hy ’n silwermedalje in die o.16-afdeling van die ASA straatmyl verwerf het.
Weens Witteberg se deelname aan die Suid-Afrikaanse netbalkampioenskap is nie al die beplande netbalwedstryde teen Diamantveld afgehandel nie.
“Ek wou nog altyd inskryf, maar ek was bang. Vanjaar het ek besluit ek gaan nie langer toelaat dat vrees my keer om my drome na te jaag nie.”
“Voortrekker sou nie hierdie uitnemende prestasies vir die negende jaar agtereenvolgens kon behaal sonder die ongelooflike toewyding van ons mense nie.”
“Sy liefde vir perde het hy vir seker van sy ma ge geërf; sy het basies op ‘n perd se rug grootgeword,” sê dié jong ruiter se pa.