Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Spel-slim leerders ryg die letters een ná die ander reg in
Leerders van oor die land heen het onlangs gewys hulle kán spel in die ATKV en Adademia se UitklopSpel wat in Bloemfontein aangebied is.
-
Trauma-personeel byeen vir simposium in Bloemfontein
Die tweede jaarlikse trauma-simpisium vind op 23 en 24 Oktober in Bloemfontein plaas vir mediese personeel wat in die trauma-bedryf werk.
-
Bloemfonteinse pa van twee ernstig beseer op plaas in Amerika
‘n Bloemfonteinse gesinsman word met ernstige beserings in ‘n hospitaal in Amerika behandel ná ‘n ongeluk.
-
Bek-en-klouseer versprei in die Vrystaat
In ‘n verklaring van die departement van landbou en landelike ontwikkeling is bevestig dat bek-en-klouseer in die Vrystaat versprei het en dat waaksaamheid nou van kritiese belang is. Die department…
-
Bloemfontein se 3D’s laat ander spanne in die stof byt op Van Wyksvlei
Twee Bloemfonteiners saam met hul winkelpop, Wendy, en lewensredder, Engel die yskas, wys hoe beginners dit doen op vanjaar se Bull Run op Van Wyksvlei.
-
Prokureur van Welkom kry drie lewenslange vonnisse vir verkragtings
Bekende Welkomse prokureur en veroordeelde verkragter kry 131 jaar tronkstraf in Bloemfonteinse hooggeregshof.
-
Kankeroorwinaars | Positiwiteit, geloof en ondersteuning troef donker tyd meer as een keer
“Dit was absoluut een van die donkerste tye in my hele lewe, maar danksy my goeie ondersteuningsnetwerk het ek kanker ‘n tweede keer oorwin.”
-
Vrystaatse sportsterre vereer
Vrystaatse sportluie oor ‘n wye verskeidenheid dissiplines is Donderdag vereer tydens die Universiteit van die Vrystaat en Novus Media se Sportster van die Jaar-geselligheid.
-
Kleinseun, oupa (80) van Kroonstad se saak tot Desember uitgestel
Die 80-jarige man en sy minderjarige kleinseun wat begin September in hegtenis geneem is nadat die liggaam van ‘n jongman op die 80-jarige se plaas buite Kroonstad opgegrawe is, het…
-
Vegtertjie (7) bly opnuut moedig nadat gewas terugkeer
Janique Venter (7) se ouers, Jacques Venter en Nadine Mukheibir, het op Vrydag 3 Oktober die nuus ontvang dat hul dogter se gewas terug is en dat dit nou deur…










