Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Premier vra inwoners moet help om vyfjarige van Glen te vind
Onkarabetse Leeuw (5), neef van Katleho Joy Leeuw (3) wat onlangs wreedaardig in Glen vermoor is, word reeds dae lank vermis.
-
Oorbevolking van wild by Wolhuterskop bedreig biodiversiteit en toerisme in die Vrystaat
Die oorbevolking van wildspesies by die Wolhuterskop-natuurreservaat buite Bethlehem bedreig nie net die welstand van die diere nie, maar ook die biodiversiteit. Oorbewyding hier lei tot die vernietiging van die…
-
Tornado, ongure weer saai verwoesting in Oos-Vrystaat
Vreemde weerpatrone het die afgelope week groot skade in dele van die Oos-Vrystaat gemaak.
-
Gastehuise in Gariepdam is al moedeloos gespook om water te kry
Sakelui van Gariepdam is moedeloos omdat hulle maande lank spook sonder water. Dit terwyl die LUR van toerisme in die Vrystaat almal nooi om in die Vrystaat te kuier.
-
Brandweerwaens loei vir oulaas vir Johantjie
Brandweerwaens se sirenes het Woensdag 5 November vir oulaas geloei om hulde te bring aan een van hul grootste ambassadeurs.
-
Phillip Henn: Die geliefde akteur wat soveel meer as ‘n sepiester was
Die geliefde akteur, Phillip Henn wat gister in die ouderdom van 63 oorlede is, was vir jare lank ‘n bekende inwoner van Jeffreysbaai. Henn, wat bekendheid verwerf het vir sy…
-
Bloemfonteiner nou deel van uitgelese groep marathon-atlete in die wêreld
Thinus de Vries van Bloemfontein het Sondag sy sesde groot marathon voltooi en is nou deel van ‘n uitgelese groep marathon-atlete.
-
Vervoermaand sluit af met ‘n snik en ‘n traan in die Vrystaat, eerder as gejuig
“Dit het gelei tot die ineenstorting van onderhoud en herstelwerk aan noodsaaklike staatsvoertuie en staatstoerusting.”
-
Bergfietse word blitse wanneer dié jonges trap
Vyf fiestryers van die Hoërskool Voortrekker in Bethlehem het uitstekend gevaar op CycleLab MTB se nasionale kampioenskapsbyeenkoms vir skole wat in Piet Retief plaasgevind het. Op dié geleentheid, wat middel…










