Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Deurdringende reën bring verligting, maar vertraag plantseisoen in die Oos-Vrystaat
Groot dele van die Noord- en Oos-Vrystaat het in November deurdringende reën ontvang. Volgens Hendrik Knobel, Vrystaat Landbou se verteenwoordiger vir die Bethlehem-distrik, het dit vanjaar beduidend meer in Oktober…
-
Huldeblyke stroom in ná dood van Vrystaatse rugbylegende
Geliefde rugbyafrigter en administrateur Tat Botha is Sondag 23 November ná ‘n lang siekte oorlede.
-
Kroonstad-gemeenskap in rou ná onderwyser se skielike dood
‘n Geliefde en gewilde onderwyser van Kroonstad is skielik oorlede. Die 41-jarige Graham Van Zyl, ‘n boorling van Kroonstad is op Vrydag 14 November, vermoedelik aan hartversaking en ‘n te…
-
Twee vermeende juweelrowers in skietery by Vaal-tolhek gewond ná Sondag se rooftogte
Ná twee dramatiese rooftogte Sondag 16 November in twee malls in Bloemfontein, is twee vermeende rowers Dinsdag op die N1 in hegtenis geneem ná ‘n wilde skietery op die polisie.
-
Betowerende fees van liggies wag by Vrystaat-nasorgsentrum kort voor Kerstyd
Liggies sal elke aand van 19 tot 29 November aangeskakel word, van 17:30 tot 22:00.
-
Bloemfonteiner terug by die huis ná ongeluk in Amerika
Die Bloemfonteiner wat verlede maand in ‘n ernstige ongeluk op ‘n plaas in Amerika was, is terug by die huis.
-
Woutri hardloop vir hoop in ysige Antarktika
‘n Bloemfonteiner was die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat verlede week 50km in die Ultra Ice Ultramarathon in Antarktika voltooi het. Lees haar storie.
-
Rommelmonument in Bethlehem opgerig weens gebrek aan dienste
Die Bethlehem AfriForum-tak in het ’n simboliese rommelmonument in Lughawestraat in die dorp opgerig om die Dihlabeng-munisipaliteit se voortgesette versuim om rommel behoorlik te verwyder, aan die kaak te stel. Die…
-
Elke geleentheid vir 2026 kry sy tyd met kalendervergadering in Bethlehem
“Ons wil graag almal ‘n regverdige kans bied om hul geleentheid suksesvol aan te bied.”
-
Henderson vra glo dat video-inligting verander word
Verhoor teen John Ross Henderson duur voort in die hoogeregshof in Kimberley










