Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Malaria in Luckhoff lyk na geïsoleerde voorval, sê instituut
Dit wil voorkom of die malaria waaraan ‘n bekende boer van Luckhoff oorlede is en wat sy vrou en seun ook opgedoen het, geïsoleerde voorvalle is.
-
Kruger-toer kuier oggend in Bloemfontein by die Vrouemonument
Die standbeeld van Paul Kruger wat op reis is na Orania, het Woensdag 1 Oktober in Bloemfontein aangekom.
-
Rehabilitasie van grenspad ondersoek
Vrystaat Landbou (VL) het ‘n vergadering met grensboere in die Wepener en Boesmanskop/Zastron-gebied bygewoon waar die rehabilitasie van die grenspad tussen Suid-Afrika en Lesotho bespreek is. Op Maandag 29 September…
-
Man van Bloemfontein red seun, verloor vingers in fratsongeluk
‘n Reddingsdaad om ‘n 10-jarige seun uit die pad van ‘n aankomende modelvliegtuig te stamp, het ‘n Bloemfonteinse man twee vingers gekos.
-
Dominee stap weg as boereworskampioen
Die Sernick-groep se jaarlikse boereworskompetisie het vanjaar die sewe beoordelaars behoorlik laat kop krap. Op Woensdag 24 September, Erfenisdag, en ook bekend as Braaidag, was daar 18 verskillende soorte boerewors…
-
Dui plaasmoorde en -aanvalle apart in polisie se misdaadstatistiek aan
Geweldsmisdade in die landelike gebiede is kommerwekkend
-
Bestuurder van bakkie van noodlottige N8-ongeluk, gaan vervolg word
Ná maande se ondersoekwerk het die hof beslis dat die bestuurder van ‘n bakkie wat gebots het met ‘n voertuig waarin drie kinders dood is, vervolg gaan word.
-
Steve sing en oom Paul kuier saam op kultuurmakietie by Voortrekkermonument
Die Kruger 200-makietie wat op Erfenisdag 24 Septembber by die Voortrekkermonument gevier word om Paul Kruger se 200ste verjaardag te herdenk, word voortgesit met ‘n reis van ‘n replika van…
-
Oud-Kroonstader ernstig beseer in tref-en-trap in Amerika
Wat ‘n opwindende naweek in Nashville, Amerika moes wees, het vir ‘n oud-Kroonstadter in ‘n nagmerrie ontaard toe sy ernstig beseer is in ‘n tref-en-trap-ongeluk. Die 33-jarige Michelle Potgieter wat…
-
Moordenaar op Siemens kry lang vonnis in hof in Bloemfontein
Stanley Bakili lank gevonnis vir moord en ander misdade ná moord op Louis Siemens in 2018.










