Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Laat genoeg ruimte vir ander siening
Ons ken almal daardie individue met hul sterk gevormde menings oor elke saak, wat selfs ’n bombastiese aanslag teenoor almal het wat waag om anders te dink as hulle.
-
Investigation into unknown victim underway
The police are probing a case of murder after the body of an unknown man, possibly a Lesotho national, was found near the Kromdraai farm in the Ficksburg District.
-
Woema gekweek
Tuinmaak in Suid-Afrika is nou verweef met seisoene en klimaat. Hoewel mense soms dink dat daar in die winter geen tuin gemaak word nie, is daar noodsaaklike gewoel en werskaf nodig om die heeljaar-kostuin in stand te hou.
-
-
Ruiter seëvier hier
’n Jong perderuiter van Bethlehem het uitstekend gevaar in die kwalifiseringsronde van die western berede spele- (WMG) toernooi wat in Bethlehem beslis is.
-
Bystand beskikbaar om trauma te troef
Het jy onlangs trauma ervaar? Ly jy nog aan ontstellende herinneringe aan die trauma; vermy jy herinneringe aan die gebeurtenis; sukkel jy om positiewe emosies te ervaar; sukkel jy om te slaap; ly jy steeds aan stres en angs?.
-
Medaljes vir Dié wat hul burgerlike plig verrig het
Die kommando-lede van die Suid-Afrikaanse Weermag (SANW) se onopgeëisde medaljes kan nou deur dié weermaglede opgeëis word.
-
Ingryping word geëis
Nagenoeg 600 inwoners van Heilbron en die omliggende gemeenskappe van Sandersville en Phiritona het deur AfriForum se petisie hul stem laat hoor oor die ernstige watertekorte wat weens die implementering van Rand Water se waterverminderings-maatreëls
-
Specialist has sights set on helping sufferers
Dr Niel van Wyk, well-known ophthalmologist from Bloemfontein, has opened the Welkom Eye and Laser Centre, which has been operational for more than a year.
-
Opstaan is ál manier vorentoe
Aan die begin van 2023 het alles wat in 2022 ontevredenheid veroorsaak het, nie daar gebly nie – dit het saam die nuwe jaar ingestap.





