Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Matrikulante kan hulle inskryf
Deur finansiële bystand te verleen en erkenning aan matrikulante te gee, hoop die Kovsie Alumni-trust (KAT) om saad te plant wat toekomstige geslagte se behoefte aan hoër onderwys sal bevoordeel.
-
Herderspaar groet
Die herderspaar van die Bethlehem AGS-gemeente groet die gemeenskap ná bykans drie en ’n half jaar se bediening in Bethlehem.
-
Die eie ek voed woede
Woede is ’n goeie diagnostiese hulpmiddel. Wanneer ons ontplof, is dit ’n duidelike teken dat iets verkeerd is, en woede verdien aandag. Woede hou daarvan om geprojekteer te word.
-
Ons kan dié monster nekomdraai
Ai, die altyd-teenwoordige bekommernis-monster. Dit skuil onder die bed van geldsake, knibbel aan die organe van ons gesondheidskwessies en gooi vloermoere oor die toestand van die wêreld.
-
Trio haal uit en wys
Trio Primêr in Kroonstad, wat sedert 2021 as een van die toplaerskole in die omgewing sy stempel afdruk, spog met meer as 900 leerlinge.
-
Program se hulp gee hulle vlerke
Om soos arende te vlieg: Dit is die tema van Engo se sorgverlatersprogram vir kinder- en jeugsorgsentrums se kinders wat hul skoolloopbaan afsluit.
-
Life lost to abuse
A 25-year-old man from Kestell who was arrested for the murder of a two-year-old was expected to appear before the Kestell Magistrates’ Court on Monday, 10 June.
-
Oudmatrikulante kuier saam
Die 2004-matrikulante van die voormalige Afrikaanse Hoërskool Kroonstad (Rooiskool), asook van die voormalige Hoërskool Kroonstad (Blouskool), sal hul 20-jaarreünie tydens die derde Ignite and Revive-familiefees vier.
-
Kidnappings: Keep your children protected
Kidnapping is a very real problem across South Africa. Recent police crime statistics indicated that 3 975 people were kidnapped in the period between 1 October and 31 December 2023. Parents and caregivers have a duty to equip children with…
-






