Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Donation critical in winter
The South African National Blood Service (SANBS) has dedicated June to celebrating blood donors.
-
VKB steun jong talent op rugbyveld
VKB is die trotse hoofborg van die VKB Rugbyweke, wat in samewerking met die Hoërskool Reitz en Hoërskool Wilgerivier aangebied word.
-
Warmte, vreugde gegee
Die Bethlehem ATKV-tak het vanjaar sy 11de Kombersprojek bedryf, wat sopas ten einde geloop het. Twee Bethlehem-skole, asook die Bethlehem-rolbalklub, het aan die jaarlikse projek deelgeneem, en 160 komberse is ingesamel.
-
Langpouse kan tog lekker wees
Kortpouse is nog nie eens verby nie, en die kinders baklei reeds – of so klink dit op ’n afstand. Die speelveld ter sprake is die regering van nasionale eenheid waarin blinkpoleerde skoenpunte reeds nerfaf is van klippe opskop.
-
Deep roots of a strong tree
Rellings in Kroonstad, the successful family business which has been in existence for 105 years and is managed by the fifth generation, is growing from strength to strength.
-
DISCLAIMER
VrystaatKroon and Media24 have not verified whether any of the services or products advertised will have the desired effect or outcome. Readers will note that some of the promised results in the advertisements are extraordinary and may be impossible
-
Vrektes kwel steeds
Die Nasionale Raad van Dierebeskermingsverenigings (NRDBV) het ’n amptelike brief aan Thandi Modise, minister van verdediging, gerig oor die welstand van die swartwildebeeste, rooihartbeeste en springbokke op die terrein by die skool van ingenieurs
-
Kosbare geloof beproef
God is goed. God is almagtig. God is in beheer. Dit is fundamentele waarhede wat ons nodig het om voluit te leef. Maar as ’n tragedie of trauma jou tref, kom vrae – veral as die teenspoed groot is en…
-
SPONSORED | MTN’s new Yellow Plans offer connectivity without the complexity
MTN announced the launch of its new range of consumer Yellow Plans designed to offer connectivity with simplicity at affordable prices.
-
Groot werk lê nog voor
Dorpe in die Dihlabeng- plaaslike munisipaliteit se krane was sedert verlede week droog weens die aanbring van ’n nuwe suiweringswaterpomp by die Saulspoort-watersuiweringsaanleg buite Bethlehem.







