Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Fees klop al aan die deur
Kroonstad skud sy vere reg vir die derde Ignite and Revive-fees, wat van 30 Augustus tot 1 September gehou word.
-
Net as van talle hektaar oor
Die Vrystaatse departement van landbou, landelike ontwikkeling en omgewingsake het op Maandag 15 Julie bevestig dat ongeveer 8 000 ha veld in die brande by Clarens verwoes is, asook vier gastehuise.
-
Bokkieweek ontlok weer goeie deelname
Die Bokkieweek was vanjaar weer ’n reuse-sukses, met 3 446 sportspelers en beamptes uit 16 unies wat die geleentheid in Kroonstad bygewoon het.
-
-
-
Veiligheid opgeknap
Vrystaat Landbou (VL) se landelike veiligheidkomitee het met die nuwe Vrystaatse LUR vir gemeenskapveiligheid, paaie en vervoer, Jabu Mbalula, en sy direkteure vergader om landelike veiligheid en misdaad in die boerderygemeenskappe te bespreek.
-
Nostalgie in dié tye al hoe kosbaarder
In ’n wêreld waar tegnologie ons lewe op elke moontlike manier beïnvloed, is dit maklik om te vergeet hoe dinge vroeër was.
-
Landbou hoop op wending
Die aankondiging dat die DA-leier John Steenhuisen as minister van landbou aangestel is, is deur Vrystaat Landbou (VL) verwelkom.
-
DISCLAIMER
VrystaatKroon and Media24 have not verified whether any of the services or products advertised will have the desired effect or outcome. Readers will note that some of the promised results in the advertisements are extraordinary and may be impossible
-
DISCLAIMER
VrystaatKroon and Media24 have not verified whether any of the services or products advertised will have the desired effect or outcome. Readers will note that some of the promised results in the advertisements are extraordinary and may be impossible






