Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Free State farmers’ workshop to focus on practical solutions
African Farming will host a workshop in the Free State, aiming to provide potential solutions and helpful tools to assist farmers in navigating challenges.
-
-
Sportreeks hervat
Die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks is weer in volle gang, en die Hoërskool Voortrekker in Bethlehem (BVHS) het die naweek teen die Hoërskool Sentraal in Bloemfontein kragte gemeet.
-
Omskep jou tuin in ’n oase van troos
Terwyl die winter om ons vou, hunker ons liggame na warm, voedsame en helende borde kos.
-
Local taekwondo students show their skills
Students of the Kroonstad Black Belt Academy performed well at the provincial tournament of the American Taekwondo Association South Africa, held in Pretoria in June.
-
Waterbeperkings geld in Oos-Vrystaat
Die Dihlabeng-munisipaliteit het waterbeperkings vir Bethlehem en omgewing ingestel.
-
DBV dra welsyn van diere op die hart
Die Bethlehemse DBV se passie en toewyding is om na die welsyn van diere om te sien. Dié tak van die nasionale vereniging lewer al bykans 50 jaar dienste in Bethlehem, Clarens, Fouriesburg, Paul Roux en Rosendal.
-
Skouspel maak hart oop vir behoeftiges
’n Winter-Kersfeesskouspel wag op Kroonstad, met onder meer twee groot name in die Afrikaanse musiekbedryf op die program. Benewens Coenie de Villiers en André Swartz sal die Trio Accapella-groep en Kingdom Kids van die Kroonstad-selgemeente optree.
-
-
Local youth takes a stand on show
A young man from Bethlehem hopes to inspire the youth of the country with his recent appearance on national television.








