Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Skole pak mekaar
Die Hoërskool Voortrekker (BVHS) in Bethlehem het teen die Hoërskool Jim Fouché (JF) van Bloemfontein kragte gemeet op Saterdag 20 Julie in die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks.
-
Oplossing steeds bepleit
Die riool wat jare lank al vrylik oral in Kroonstad vloei, bly vir inwoners ’n groot kopseer. Klagtes vanuit verskeie woonbuurte, en die kwessie dat die riool alles in die Valsrivier beland, vuur die kommer aan.
-
Hoop is al wat nog oorbly
Die voortslepende rioolprobleme in Kroonstad het inwoners moedeloos. Benewens die voortdurende stank waarin hulle moet leef, het hulle te kampe met die skade wat die rioolvloei aan paaie en infrastruktuur aanrig.
-
-
Vasbyter sesde
’n Perderuiter van Bethlehem het uitstekend gevaar op die jaarlikse Fauresmith-uithourit, deur die sesde plek in sy afdeling te verwerf.
-
Die wonderlike binne die alledaagse
In ’n wêreld wat oorstroom word met stories van superhelde en ikoniese figure, vergeet ons soms dat die ware helde dikwels in ons midde woon. Die gewone mense wat daaglikse, heldhaftige dade verrig.
-
Stuur só nuusWenke vir koerant
VrystaatKroon publiseer graag nuus oor mense, klubs, projekte, organisasies en stokperdjies vanuit die dorpe en streke waar die koerant versprei word. Skolenuus van alle skole en alle grade word ook ingewag. Stuur foto’s en nuus, of nuuswenke, na mad
-
Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks: Eindfluitjie geblaas
Die Goudveld-Hoërskool se o.18A-hokkiespan het ’n oorwinning van 4 – 2 behaal in hul wedstryd teen die Hoërskool Sentraal in die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks wat Saterdag 20 Julie in Bloemfontein beslis is.
-
Wees veilig tydens dié brandseisoen
Groot skade is onlangs weens verwoestende veldbrande in die Noord- en Oos-Vrytaat aangerig. Hektaar op hektaar weiding is verwoes en diere moes inderhaas na veiligheid gebring word.
-
Free State farmers’ workshop to focus on practical solutions
African Farming will host a workshop in the Free State, aiming to provide potential solutions and helpful tools to assist farmers in navigating challenges.





