Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Karatekas staan hul man
Verskeie lede van die Bethlehem-karateklub het op 4 Desember aan die Alliance-karate-akademie se kampioenskapsbyeenkoms vir 2021 in Bloemfontein deelgeneem.
-
Liefde die mooiste geskenk
Vanaand het ek die krag van Jesus ervaar, sommer so op sy wêreldse verjaardag.
-
Information vital
The body of an unknown man with a head wound and hands and feet tied has been found in a river on a farm in the Fouriesburg district.
-
Berusting in dié ‘as’ is bevrydend
Kom nou, julle wat sê: “Vandag of môre sal ons na dié en dié stad toe gaan en ’n jaar lank daar bly; ons sal sake doen en geld maak.” . . . Julle moet eerder sê: “As die Here…
-
-
-
-
Kamera bring misgekykte skoonheid in fokus
Om ’n liefde vir spinnekoppe te koester is baie ongewoon, veral onder vroue, maar as jy luister na hoe Landi Cordier (33) – ’n sivieleprosesklerk en makro-entoesias van Kroonstad – haar passie deel, sal jy ’n ander deuntjie sing.
-
Kommer knou nuwe jaar se hoop
’n Nuwe jaar is veronderstel om vol hoop en afwagting te wees. Tog is die regerende party se prestasierekord bedenklik wanneer dit daarby kom om landsburgers die nuwe jaar met opgewondenheid te laat ingaan.
-
Kabels laat vier in hof beland
Vermeende koperdiewe is op Oujaarsdag op die N1-snelweg naby Kroonstad vasgetrek.







