Herfs, met haar verfrissende koel oggende en aande, het aangebreek. Somer se lowergroen word in warm skakerings omgetower voordat droë blaarreën, betyds vir winter, die aarde met ’n kleurryke kombers bedek. Dié sprokiesagtige oggendtoneel in Kroonstad het die draai van die seisoen aangekondig. Marlize du Plessis het die foto voor haar Kingdom Kids-tuisonderrigsentrum geneem.

Trek herfsbaadjie aan om koeligheid af te weer

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article