Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Fees nog wild en wakker
’n Nuutjie wag op Vrystaters wanneer die De Oude Kraal-landgoed en Sentraal24 kragte saamsnoer om ’n wildskosfees van ’n ander aard aan besoekers te bied. Die fees, nou bekend as die WildsKOS-Gourmetfees, gaan op twee geleenthede – een in Junie…
-
VS maak trots
Die Vrystaat het die beste in die Nasionale Senior Sertifikaat (NSS)-eksamen gevaar, en spog met ’n slaagsyfer van 85,1%.
-
VrystaatKroon – Kontak Ons
VrystaatKroon, een van die publikasies van Sentraal24, is ’n bekroonde koerant wat in die Oos- en Noord-Vrystaat versprei word.
-
Bekommernis oor styging in plaasaanvalle
Vrystaat Landbou (VL) is bekommerd oor die toename in plaasaanvalle en -moorde verlede jaar in die Vrystaat. Daar was verlede jaar, ten spyte van die staat van inperking en ’n aandklokreël, agt aanvalle en een moord meer as in 2019.…
-
DA onttrek sy lid
Die DA in die Dihlabeng-stadsraad het Eric Motloung, onlangs verkose DA-speaker, onttrek ná pogings van die ANC om hom te isoleer en van sy posisie te vervreem om die mag in die raad en munisipaliteit te bekom.
-
Egpaar ‘te siek’ vir verhoor
Drie jaar nadat ’n Kroonstadse onderwyser en haar tronkbewaarderman saam met nog drie mense van veediefstal aangekla is, is die verhoor op Dinsdag 19 Januarie uitgestel omdat die egpaar glo siekerig voel.
-
LUR maak erns met veediefstal
’n Taakspan is saamgestel om ondersoek in te stel na die moontlike betrokkenheid van lede van die polisie by veediefstal in die Oos-Vrystaat, wat Paul Roux en Senekal insluit.
-
Radiostasie ‘veg’ vir plek op lug
Die gemeenskapsradiostasie Maluti FM97.1 is ’n radiostasie vir die gemeenskap en daar moet saamgewerk word om die stasie vir Oos-Vrystaters te behou.
-
Hof sê oor boer wat man raakry
Uitspraak word vandag in die hof in Harrismith gelewer in die verhoor van ’n boer wat ’n man raakgery het wat mielies in ’n mielieland opgetel het.





