Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Landbouleerlinge oes waardevolle kennis op kursus
Leerlinge in landboubestuurspraktyk aan die Hoërskool Trio in Kroonstad het onlangs ’n kursus van die plaaslike landboukommoditeitebeurs Safex bygewoon.
-
Vloedwater eis groot hart
Op die geskiedkundige Voortrekkerplaas Doornkloof buite Lindley hang die vlae halfmas ter ere van die terreinbestuurder, wat die naweek tydens ’n reddingspoging sy lewe verloor het.
-
Geleentheid vir kwalifiseer wag op hardlopers
Die Bethlehem- multisportklub se jaarlikse Bieliemielie-marathon vind op Saterdag 26 Februarie in Reitz plaas.
-
Jaar propvol opwinding
Dit is met groot opgewondenheid dat ek kan sê: 2022 gaan ’n briljante jaar vir die Dihlabeng-gemeenskap wees.
-
Neem dié ‘einde’ met knippie sout
Verlede week het pres. Cyril Ramaphosa die vlak 1-inperkingsmaatreëls wat weens die Covid-19-pandemie ingestel is, verslap. Die land wag nou om oor die nasionale ramptoestand te hoor.
-
Elke boer verdien iemand met plat knieë
Nadat hy die laaste episode van die werklikheidsreeks Boer soek ’n Vrou gekyk het, het ’n vriend van my – self ’n boer – iets te sê gehad.
-
‘Onderwysers dra by tot sukses’
Sy is geseën met die vermoë om maklik te kan leer, het baie hard gewerk en is deur top-onderwysers ondersteun.
-
Tien kry ook ’n beurt
In sy eerste wedstryd vir 2022 het die meisiekrieketspan van die Hoërskool Witteberg in Bethlehem die Hoërskool Paul Erasmus van Senekal se tweede span laat les opsê.
-
Vlamme verswelg munisipale pakhuis
’n Saak van brandstigting word ondersoek nadat ’n brand in een van die Dihlabeng-munisipaliteit se pakhuise ontstaan het.
-





