Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Paul Erasmus: Onderwysers hou gholfdag
Die Hoërskool Paul Erasmus het ’n onderwysersgholfdag by die Senekal-gholfklub aangebied. Die wenners was die Jong Turke van die Hoërskool Voortrekker. ’n Hoogtepunt was die besoek deur Toks van der […]
-
Dulux-honde vier Kersfees
Solomons Mica het sy jaarlikse Kersgeleentheid verlede week aangebied. Drie van sowat 20 van die sogenaamde Dulux-honde was daar. Die hond heel regs, Oscar, is die bekende hond wat Dulux-verf […]
-
Reitz: Leerling presteer
Elouise Snyman, ’n gr.?4-leerling aan die Hoërskool Reitz, het puik in die Amesa-wiskunde-olimpiade gepresteer. Dit word in graadverband vir leerlinge in die Vrystaat en Noord-Kaap aangebied. Elouise het ’n eerste […]
-
Prayer list
Vrystaat Nuus/News envisions a community in the Eastern Free State in which people of different backgrounds and languages are informed about their community and its needs. Vrystaat Nuus/News will publish […]
-
Hou trofee omhoog
Die wenners van die Riemland-gemengde viere wat die Bethlehem-rolbalklub verteenwoordig het, is Lettie Burger, Estelle Oosthuizen, Martie Knoetze en Hennie Knoetze. Foto: Verskaf
-
Gimnasts excel wide
Excel: The Bethlehem Gymnastics Club was named the best club in the Northern Free State. From the left are Marietjie Pieters (trainer), Nathan Naudé (highest award for the Northern Free […]
-
Reitz: Leerlinge blink uit
Quiriane Charilaou, ’n gr.?5-leerling aan die Hoërskool Reitz, het puik in haar Unisa-musiekeksamen presteer. Sy het die praktiese afdeling se gr.?2-eksamen met 96% geslaag. Hierdie prestasie het haar op die […]
-
Prayer list
Vrystaat Nuus/News envisions a community in the Eastern Free State where people of different backgrounds and languages are informed about their community and its needs.
-
-
Spanne stert in die lug
Bethlehemiete het in die top-plekke by die SAWTDA (Suid-Afrikaanse Werkershondvereniging) se 2016 nasionale kampioenskap geëindig.









