Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Tuin deel lesse
Tuine in die Vrystaat is lowergroen ná die goeie somerreënval van die afgelope tyd. Só pronk die tuin van ’n private kleuterskool in Kroonstad ook, en die kinders geniet die mooi omgewing.
-
Lywige vangs beïndruk
’n Jong hengelaar van Bethlehem het die Vrystaat-span op die Suid-Afrikaanse Varswater-oewerhengelfederasie (SAVOF) se nasionale byeenkoms verteenwoordig.
-
Groen was nog nooit só rooskleurig
Moeder Natuur het mos ’n manier om te pronk wanneer sy moet pronk.
-
Kersgroete: Vandag se uitgawe van VrystaatKroon is die laaste vir 2021, en hiermee word getroue lesers en adverteerders hartlik vir die jaar se getroue ondersteuning bedank.
Vandag se uitgawe van VrystaatKroon is die laaste vir 2021, en hiermee word getroue lesers en adverteerders hartlik vir die jaar se getroue ondersteuning bedank. Dankie aan almal wat deur die jaar inligting en heerlike storiewenke gestuur het, jul bydraes…
-
Twee prominente sakemanne in Bhm sterf
Skokgolwe het deur die Bethlehem-gemeenskap gegaan toe twee prominente sakemanne van die dorp kort na mekaar oorlede is.
-
Wegbrekers juig oor ANC se teleurstelling
Die MaP-16-wegbrekers van die ANC in die Maluti-a-Phofung-munisipaliteit (Harrismith, Qwaqwa en Kestell) het die ANC so in die wiele gery dat dié party in die munisipale verkiesing slegs 39,36% van die stemme op hom verenig kon kry.
-
Skatkis van stories en vriendskappe om lang tafel ontgin
Inwoners van Rosendal en besoekers het heerlik saam om ’n lang tafel in een van die strate in die dorp gekuier om die lewe en die vreugdes ná die strenger inperking te vier. Dié kuier in die straat het op…
-
Stoetooi boer se grootste aanwins
’n Suid-Afrikaanse vleismerino-stoetooi het in die afgelope 11 jaar 12 keer gelam.
-
Swemmers kan weer induik
Swemmers van Kroonstad en omgewing sal verheug wees om te verneem dat die Môrewag-swembad nuwe lewe gekry het.





