Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Radiostasie ‘veg’ vir plek op lug
Die gemeenskapsradiostasie Maluti FM97.1 is ’n radiostasie vir die gemeenskap en daar moet saamgewerk word om die stasie vir Oos-Vrystaters te behou.
-
Hof sê oor boer wat man raakry
Uitspraak word vandag in die hof in Harrismith gelewer in die verhoor van ’n boer wat ’n man raakgery het wat mielies in ’n mielieland opgetel het.
-
Motorspekulant doodgeskiet
Flippie Wessels (27), ’n motorspekulant, is Donderdagaand in Meyerton doodgeskiet.
-
Dihlabeng: AfriForum lê 4 klagte oor bedrog
AfriForum het Vrydagoggend vier strafregtelike klagte by die Valke in Bethlehem teen amptenare en kontrakteurs van die plaaslike Dihlabeng-munisipaliteit gelê.
-
Gemeenskapskalender / Community Calender
Send calendar entries about events in the Eastern Free State for free publication in Vrystaat Nuus/News to 060-663-7489 (WhatsApp or SMS) or via email to marguerite.vermeulen@volksblad.com.
-
Prayer list
Vrystaat Nuus/News envisions a community in the Eastern Free State in which people of different backgrounds and languages are informed about their community and its needs.
-
BVHS: Skop die jaar goed af
Bethlehem Voortrekker Hoërskool het in 1870 sy ontstaan in die konsistorie van die NG?kerk gehad.
-
Oos-Vrystaters blink in matriekeksamen
Leer hier meer van die leerlinge wat uitgeblink het in die matriekeksamen.
-
Kalender: Geloftedag
Die jaarlikse Geloftefees word op 16 Desember, Versoeningsdag, gevier en verskeie aktiwiteite vind plaas.









