Dié wolkeskouspel met die NG kerk Kroonstad-Oos in Panorama op die voorgrond, kan ’n Christengelowige aan die teksgedeelte van Psalm 147:8 herinner: Hy oordek die hemel met wolke, Hy voorsien die reën vir die aarde en laat die gras op die bergland uitspruit.Die foto is geneem nadat ’n verkwikkende bui reën oor die dorp uitgesak het.Foto: Tinkie Hattingh

Herinner ná reënbui aan grootsheid

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article