Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Tennis kliniek help spelers
Die Bethlehemse junior tennisakademie het verlede week sy jaarlikse somertenniskliniek aangebied. Meer as 80 spelers het deelgeneem.
-
Prayer list
Vrystaat Nuus/News envisions a community in the Eastern Free State in which people of different backgrounds and languages are informed about their community and its needs.
-
Tennis kliniek in Bethlehem gehou
Lyndon van den Haer het verlede week in Bethlehem ’n tenniskliniek aangebied.
-
Disneyland: Graduation of little ones
Disneyland Pre-Primary recently hosted its annual graduation. In front is Katlegi Ophney Mamantsebe (5) of the Smurfs class, who finished gr.?R this year. Behind Katlegi is Oarabile Qhobosheane.Photo: Marguerite Vermeulen
-
Presteer in danskompetisie
Drie dansgroepe van Magda’s Dance Studio het Saterdag (03/12) aan die nasionale Dans in jou Taal-kompetisie deelgeneem. Sowat 1?500 dansers het aan dié kompetisie deelgeneem. Dit word in Maart 2017 […]
-
Anchor: Concert with little ones
Learners in the Rabbit group dancing The Hokey Pokey during The Anchor Nursery School’s concert. The Anchor Nursery School presented its annual concert in the Methodist Church hall on the […]
-
Witteberg: Sê dankie!
Die Hoërskool Witteberg het onlangs sy borge met ’n spesiale ete bederf. Op die geleentheid was van links Riaan Stander, Marica Stander, Santjie Pieters en Franco Pieters. Foto: Marguerite Vermeulen
-
Heers as ligawenners
Die Bethlehem-muurbalklub se ligawenners is van links Lappies Labuchagne, Corne Kriel, Ruan Combrink, Karlich van der Linde, Annelie Barnard, Paul Jooste en Hanru Barnard. Afwesig: Afzal Bux. Foto: Verskaf
-
Bejaardes bederf
Die lede van die Bethlehem-tuinbouklub het Kerspakkies vir die inwoners van die Sonskyn-dienssentrum gegee. Van links is, voor: Joekie Meyer (voorsitter, Bethlehem-tuinbouklub), Truie Cleghorn (91), Kay Barnard en Susan Grové […]
-
Police members rewarded
At the Bethlehem Cluster Performance Awards held in Bethlehem last week, some police members were recognised for their work and achievements. From the left are, front: Const. Zodwa Makhanya (from […]










