Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Hoëgehalte-meel ál wyer gelewer
Twee eenhede van die VKB Groep, naamlik VKB Milling en VKB Flour Mills, het in 2022 kragte saamgesnoer en word nou onder die naam VBK Milling bedryf.
-
Verrig wondere vir behoeftiges met muntstuk-projek
Verrig wondere vir behoeftiges met muntstuk-projek
-
Dorp deel wenresep
Kroonstad, Kwêla se Dorp van die jaar vir 2022, het onlangs in Robertson gekuier om wenke en inspirasie te deel.
-
Gesloer ’n ska(n)de
Die rioolaanleg in Kroonstad, wat in opdrag van adjunkpresident David Mabuza teen 15 Desember verlede jaar herstel moes wees, is weer onklaar.
-
Getal syferkoppe wat hier tel vermenigvuldig
’n Rekeningkunde-olimpiade wat vanjaar ’n tweede keer aangebied is, het uitgekring om benewens leerlinge van die Vrystaat ook dié van die Noord-Kaap in te sluit.
-
-
Vrouwees laat dié hart sing
Dit is Vrouemaand, en Vrystaatkroon het ter viering hiervan met Bernette Erasmus van Bethlehem gesels oor haar rol as vrou in die samelewing.
-
Organisasie bied steun
Die Christelike Afhanklikheidsdiens (CAD) is ’n dinamiese organisasie wat aan mense met verslawings en hul gesinslede ondersteuning bied.
-
Vrot appels bederf die hele pluksel
Onlangs kry ek die eerste keer in ’n baie lang tyd die geleentheid om skolerugby van hoogstaande gehalte in ’n stadion te gaan kyk.
-
VS dop oudit as heel swakste
In ’n onlangse ouditverslag is bevind dat Vrystaatse munisipaliteite, in vergelyking met dié van ander provinsies, die swakste dienslewering bied. Die gebrek aan onlangse data van die staat om belangrike aanwysers te meet bemoeilik die situasie, sê d






