Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Veggees Trio se geheim vir liga-glorie
Die span van die Hoërskool Trio het weer, soos in die Griffon-skoleliga toe hy die Hoërskool Voortrekker getroef het, nie teleurgestel nie in ’n Shimla-liga-eindstryd wat naelbyt-oomblikke opgelewer het.
-
-
Virus vel nie ’n doodsvonnis nie
Die uitbreek van bek-en-klouseer in die land het die landboubedryf laat steier, maar hoe raak die siekte mense?.
-
-
Klub laat lede saam kiek
Die fotografieklub van die Hoërskool Paul Erasmus in Senekal is onlangs onder leiding van Willie van Jaarsveld gestig.
-
Munisipale werkers se bywoning ’n teleurstelling
Skaars 100 werkers van die Moqhaka-munisipaliteit het Vrydag (19/08) vir ’n inligtingsessie van die polisie se eenheid vir georganiseerde misdaad, die Valke, opgedaag.
-
-
Klub laat lede saam kiek
Die fotografieklub van die Hoërskool Paul Erasmus in Senekal is onlangs onder leiding van Willie van Jaarsveld gestig.
-
Kopies maak weldoeners se hande sterk
Inwoners van Bethlehem en die omliggende omgewing kan Golden Gateway Hospice se liefdadigheidswinkel weekdae van 08:00 tot 17:00 besoek. Dit is ook Saterdae van 09:00 tot 13:00 oop.
-
Vroue druk stempel af
Die prokureursfirma Basson, Olivier en Coetzee is ’n vertroude naam in Kroonstadse huishoudings, maar bedien bowendien kliënte van oor die Vrystaat heen. Dit is vir die firma ’n voorkeursaak om al sy kliënte in die komplekse veld van die reg…






