Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Kroonstad sê dankie vir elkeen se stem
Kroonstad het in die kykNet Kwêla Dorp van die jaar-kompetisie met die louere weggestap. Die vreugdevure brand hoog in die Vrystaat, nadat Kroonstad gisteraand (31/07) met die gesogte titel gekroon is.
-
Kroonstad is Kwêla se Dorp van die jaar
Die vreugdesvure brand op die oomblik baie hoog in Kroonstad. Dié dorp is sopas as die algehele wenner van die gewilde joernaalprogram op kykNET, Kwêla, se Dorp van die jaar-kompetisie aangekondig.
-
Veiligheid in O-VS bekyk
Ná die wrede moord van 15 Julie op sewe mense op die plaas Lismore buite Kestell, verwelkom Vrystaat Landbou (VL) Thembeni Nxangisa, Vrystaatse LUR vir landbou en landelike ontwikkeling, se verklaring dat sy departement die veiligheidsituasie in die
-
-
Seun (7) stel voorbeeld
In Julie het Kroonstad vere reggeskud as Vrystaatse finalis in Kwêla op kykNET se Dorp van die jaar-kompetisie.
-
Klanke ná 20 j. nog gemeng en verfyn
“Net soos dit vir my ’n uitlaatklep is wanneer ek musiek maak, is dit ook vir mense wat daarna luister ’n oomblik wanneer hulle net van die daaglikse lewe en bekommernisse kan vergeet.
-
Feesnaweek sal vermaak en verras
Die Hoërskool Voortrekker in Bethlehem vier vanaf Vrydag 2 September sy 120ste bestaansjaar met ? heerlike feesnaweek vir oud en jonk.
-
-
SA verstrik in ekonomiese beklemming
Verlede week het die Reserwebank die mees ingrypende rentekoersverhoging in die afgelope 20 jaar aangekondig.
-
Só bly die wêreld bollemakiesie slaan
Die laatmiddagson skyn in ’n warm straal deur die ronde venster in die kombuis, en in stilte sit ek aandagtig en lees oor die vreemde weerpatrone wat veral in Europa, die Midde-Ooste en Asië voorkom.







