Die kinders van die Slabbert-gesin van Kroonstad tel lankal die “slapies” af en kan nie wag dat Kersvader ook by hulle ’n draai kom maak nie. Hul ma, Monna, sê sy hou die jongspan besig deur verskeie aktiwiteite met die stoute elfies (hier saam met die kinders op die foto) aan te pak, en dit verskaf die drie groot genot. Die Slabbert-kinders, wat hier die prentjie van Kerstyd-vrolikheid en feestydgees is, is van links Franco (2), Carmi (5) en Elmi (2).Foto: Monna Slabbert

Tel die dae tot Kersfees

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article