Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Swak bywoning skep vrae
Die Valke, die polisie se eenheid vir prioriteitsmisdade, se besoek aan die Moqhaka-munisipaliteit in Kroonstad as deel van ’n bewusmakingsveldtog oor ernstige korrupsie-ondersoeke, het tot ’n ontnugtering gelei.
-
-
-
Alle oë op dorp se rioolkrisis
Die Viljoenskroon-tak van AfriForum het met die waarnemende bestuurder van die Moqhaka-munisipaliteit, adv. Mzwakhe Mofokeng, en betrokke munisipale amptenare oor die dorp se rioolkrisis vergader.
-
-
-
Span pluk welverdiende vrugte
Die Hoërskool Witteberg in Bethlehem se o.14A-rugbyspan het ’n ongelooflike seisoen agter die rug en spog met twee ligabekers.
-
-
DISCLAIMER
VrystaatKroon and Media24 have not verified whether any of the services or products advertised will have the desired effect or outcome. Readers will note that some of the promised results in the advertisements are extraordinary and may be impossible







