Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Diefstal nie gestuit
Kabeldiefstal het in die Dihlabeng-munisipaliteit kop uitgesteek en word nou ’n kommerwekkende uitdaging vir dorpe hier. Dit is veral Paul Roux en Rosendal wat geteister word.
-
Hoop wel orals te vinde
“Dit is die boodskap van die Here aan Serubbabel: Nie deur mag of deur krag sal jy slaag nie, maar deur my Gees, sê die Here die Almagtige.” – Sagaria 4:6.
-
Jongboer
Dit is lekker om te weet dat daar jong boere in Suid-Afrika is wat positief teenoor die landboubedryf voel.
-
Gebrekkige dienste in Bethlehem kwel
Die kantoor van die departement van binnelandse sake in Bethlehem is ’n bron van groot kommer in die Dihlabeng-munisipaliteit.
-
Finaliste bewys vrouwees is vrymagtig
Twee Kroonstadters het uit 184 inskrywings landwyd na die eindronde van die Dream Girl SA-kompetisie deurgedring.
-
Give the gift of life
The South African National Blood Service (SANBS) urgently calls upon all donors to respond, as the organisation’s supply is at critical levels after the recent Easter weekend.
-
‘Stres-perdjie’ beloon
Vanjaar was dit ’n Gautenger se pampoen, Soufie, wat op die jaarlikse Vrede-reuse-pampoenfees as die wenner gekroon is. Dié bielie het die skaal op 631 kg laat kreun.
-
-
Policeman dies while assisting on accident scene
The death of a policeman in a horrific accident, which took place while he was attending to a traffic accident scene, has sent shockwaves through the Kroonstad community.
-
Oplossings vir elkeen
Nashua-Kroonstad het in die afgelope ses maande behoorlik sy aandag getrek en spog met 100% kliëntetevredenheid.







