Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Rubriek: Kruie van vele nut
Maryna Serfontein, kruiekenner van Kroonstad, nooi lesers om saam met haar op reis te gaan deur die wêreld van kruie en om al die wonderlike (en ongewaardeerde) skatte te ontdek.
-
-
Hoofartikel: Vermaak ’n klankbord vir probleme
Ons lewe in uitdagende tye. Tussen politiek en water- of kragkrisisse gaan dit swaar – om nie eens van persoonlike uitdagings te praat nie.
-
Note val sag op die oor
Die klassiekemusiekfees Laudate omnes gentes, wat Saterdag in Kroonstad aangebied is, het die gehoor in vervoering gehad.
-
Opbouende daad by woord gevoeg
’n Skrywer en motiveringsblogger van Engeland, Mariann McKay, het onlangs die leerlinge van haar alma mater, die Laerskool Brentvale, toegespeek oor hoe omstandighede ’n mens nie maak wie ’n mens is nie – dit is eerder belangrik wat jy word…
-
Wintermark binnekort hier
Kom geniet ’n oggend van lekker eet, geskenke en bederfies koop op die Franse Wintermark op Saterdag 3 Junie by Villa Avianto in Bloemfontein.
-
Beveiligingsplan vurig gerugsteun
’n Stewige bedrag van R700 000 ten bate van plaasveiligheid is met twee van VKB se jaarlikse gholfdae ingesamel.
-
Opstaan is ál manier vorentoe
Aan die begin van 2023 het alles wat in 2022 ontevredenheid veroorsaak het, nie daar gebly nie – dit het saam die nuwe jaar ingestap.
-
Hypertension a ‘silent killer’
Hypertension, or high blood pressure, is responsible for around 50% of all heart disease and stroke cases globally, according to the World Health Organisation (WHO).








