Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Big star in the making
A cricket star from Bethlehem has excelled, collecting many accolades since first picking up a cricket bat in 2018.
-
Robbers at large
The police in Kroonstad are still looking for suspects after a ten ton truck was stolen in broad daylight almost two weeks ago.
-
Rubriek: Stilte vrugbare grond waarin ywer groei
Ek sit aandagtig voor my rekenaar. Beurtkrag het sopas begin en daar hang skielik ’n doodse stilte om my.
-
Goud verower
Die 17-jarige Shannon Purchase van Bethlehem het goud verwerf op die Konfederasie van Afrika-atletiek (KAA) se kampioenskapsbyeenkoms verlede week in Ndola, Zambië.
-
Hoofartikel: Saamstaan kritiek, al gryp hof in
’n Hofsaak teen die Moqhaka-munisipaliteit met betrekking tot die voortslepende rioolkrisis is verlede week in die landdroshof in Kroonstad hervat.
-
Komberse ingesamel
Die ATKV-redenaarstak in Bethlehem bied ’n tiende jaar sy jaarlikse kombersprojek ten bate van behoeftiges aan, en groot pryse is op die spel.
-
Stryd skep ’n kultuur van eenheid
Die jaarlikse derby tussen die Hoërskool Witteberg en die Hoërskool Voortrekker in Bethlehem het weer ’n opwindende sportdag na dié dorp gebring.
-
-
Skole: Gekies om aan nasionale kampioenskap deel te neem
Gekies om aan nasionale kampioenskap deel te neem
-
Rubriek: Kunswerk het grootskaalse genesing
Vanoggend het ek via Facebook ’n kunstige foto van die beeldskone Karoo naby Uniondale ontvang. Die foto skep ’n donker atmosfeer met die maan wat agter ’n wolk wegkruip en ’n uitgestrekte pad wat duisende gedagtes in my kop laat…







