Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Medals prove excellence
Five students of the Kroonstad Black Belt Academy participated in the South African district tournament of the American Taekwondo Association (ATA) in Pretoria and bagged 21 medals altogether.
-
Jukskei-eer gedeel
Groot opwinding het geheers op die Bethlehem-Rapportryerskorps se jaarlikse juskeidag toe spanne van verskeie organisasies teen mekaar kragte gemeet het.
-
Risiko vir besoekers hier
Inwoners van die Dihlabeng-munisipaliteit is raadop weens die gehawende toestand waarin openbare ruimtes soos begraafplase, parke, verkeerseilande en sypaadjies is.
-
Opstaan is ál manier vorentoe
Aan die begin van 2023 het alles wat in 2022 ontevredenheid veroorsaak het, nie daar gebly nie – dit het saam die nuwe jaar ingestap.
-
Geurige toptien vol verrassings
Die kenner Maryna Serfontein neem lesers op ’n reis deur die wêreld van kruie. Vandeesweek bespreek sy die tien topkruie om mee te kook.
-
Veilings, skenkings hupstoot vir fonds
’n Mooi bedrag van R24 900 is met twee veilings ten bate van Sentraal24 en Volksblad se Kersfonds ingesamel.
-
Diefstal nie gestuit
Kabeldiefstal het in die Dihlabeng-munisipaliteit kop uitgesteek en word nou ’n kommerwekkende uitdaging vir dorpe hier. Dit is veral Paul Roux en Rosendal wat geteister word.
-
Hoop wel orals te vinde
“Dit is die boodskap van die Here aan Serubbabel: Nie deur mag of deur krag sal jy slaag nie, maar deur my Gees, sê die Here die Almagtige.” – Sagaria 4:6.
-
Jongboer
Dit is lekker om te weet dat daar jong boere in Suid-Afrika is wat positief teenoor die landboubedryf voel.
-
Gebrekkige dienste in Bethlehem kwel
Die kantoor van die departement van binnelandse sake in Bethlehem is ’n bron van groot kommer in die Dihlabeng-munisipaliteit.








