Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Hoofartikel: Vieringe dorp se beste nog
Kroonstadters skud hul vere reg vir die tweede Ignite and Revive-familiefees, wat die eerste naweek in September sal plaasvind.
-
Sukses ‘net genade van bo’
Die bekende meestersatleet van Kroonstad Bobby de Kock (78) het weer ’n puik atletiekseisoen agter die rug.
-
‘Wet’ saai kommer
Openbare deelname wat betref die onteieningswetsontwerp het in die laaste week van Mei op verskeie dorpe in die Vrystaat plaasgevind.
-
Verhoogspel verenig talent
Twee bekendes in die vermaaklikheidsbedryf, afkomstig van die hartjie van die Noord- en Oos-Vrystaat, was nog die naweek te sien in die musiekblyspel Die kaplyn, wat die afgelope maand in die AfriForum-teater in Pretoria op die planke was.
-
Broers mik internasionaal
Die De Wet-broers van Kroonstad het weer hul slag op die boogskietbaan gewys en is altwee vir die nasionale span gekies wat volgende maand aan die wêreldkampioenskap sal deelneem.
-
Verslaafdes, gesinne só gesteun
Die Christelike Afhanklikheidsdiens (CAD) bied ondersteuning aan mense met verslawings en hul gesinslede.
-
Klub se leier stel uitblinker-voorbeeld
Die president van die Kroonstad-rolbalklub het ’n bronsmedalje in die nasionale kampioenskap vir mense met gestremdhede verower. Hannes Horn het van 20 tot 27 Mei aan dié kampioenskapsbyeenkoms in Pretoria deelgeneem.
-
-
Opstaan is ál manier vorentoe
Aan die begin van 2023 het alles wat in 2022 ontevredenheid veroorsaak het, nie daar gebly nie – dit het saam die nuwe jaar ingestap.
-
Support rains from above
“It was an incredible experience and I am so grateful for the opportunity. I would very much like to do it again just to experience it for a second time,” says the 83-year-old Sr Marie-Therese McLoughlin of the Notre Dame…







