Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Gesinne kan saam-saam skenk
“Ek het reeds kort ná skool begin bloed skenk, en dit was vir my belangrik omdat ek geweet het ek kan op só ’n manier ’n verskil in my medemens se lewe maak,” sê Annette van Rensburg (74) van Kroonstad.
-
Gidse laat taaleksamens vlot
Om gr. 12-leerlinge vir hul matriek-taaleksamens te help voorberei, het Avbob gratis eksamenvoorbereidingsgidse bekend gestel.
-
Iets van alles in nuwe winkel
Die splinternuwe VKB-handelstak in Reitz spog met ’n baie groter winkel wat beter met voorraad toegerus is om in alle klante se behoeftes te voorsien.
-
Geen cholera, maar water wel besoedel
Die Heilbron-tak van AfriForum het die water van Elandspruit en die Uniefeesdam vir cholera getoets.
-
Matrieks het nog kans vir inskryf
Die beste deel van deelname aan die Matrikulant van die jaar-kompetisie is die mense wat jy tydens die eindronde ontmoet.
-
Swemmers sal bibber
Die 28ste Ysbeertjie-bibberswem-uitdaging gaan nog groter en beter as vorige geleenthede wees.
-
Educators and parents urged to create a new generation of young readers
The recently released Progress in International Reading Literacy Study (PIRLS) 2021 results revealed that 81% of more than 1 million Gr. 4 learners assessed in 2021 cannot read for meaning.
-
Two FS hospitals make the grade
Only two out of 32 hospitals in the Free State are compliant with the basic health standards of the Office of Health Standards Compliance (OHSC).
-
Aardklop-kaartjies vandag te koop
Kaartjieverkope vir die Momentum Beleggings Aardklop Nasionale Kunstefees, wat vanjaar op 3 Oktober begin, open vandag.
-
Trekker brul deur Clarens op roete van 2500km
’n Geldinsamelingsrit van 2?500?km wat met ’n trekker en sleepwa uitgevoer word, ry eersdaags spore deur ’n deel van die Oos-Vrystaat.









