Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Hartaanvalle eis oudredakteur van Kroonnuus
Huldeblyke stroom in nadat dit bekend geword het dat Tharine Hurter (52), voormalige redakteur van Kroonnuus, in die oggendure oorlede is.
-
-
-
-
Rubriek: Wees gereed vir sy koms
Openbaring 22:20: Hy wat dit alles getuig, sê: “Ja, Ek kom gou!” Amen! Kom, Here Jesus!
-
Afstande trotseer
Altesaam 16 atlete van die Maluti-multisportklub in Bethlehem het deelgeneem aan vanjaar se Comrades-marathon, wat op 11 Junie aangebied is.
-
Koste knel DBV nog erger in winter
“Noudat die winter hier is, is die DBV in Bethlehem se behoefte baie groot. Dit plaas natuurlik baie druk op die organisasie,” sê Corlene van der Merwe, voorsitter.
-
Skolenuus: Roetes platgetrap
Drie jong atlete aan die Hoërskool Witteberg, Laura Shepherd (gr. 11), Jemma Shepherd en Zanri Pelser (albei in gr. 8), het aan Atletiek Gauteng-Noord (AGN) se stapwedloop-byeenkoms in Pretoria deelgeneem.
-
Toonvenster van skolesport om die draai
Die Bokkieweek-skolesporttoernooi word vanjaar van 3 tot 7 Julie in Kroonstad aangebied.
-
Rubriek: Sterk koffie, soos cortado, en selfgesprek
In vandag se Suid-Afrika het selfs die magtigste en mees onwrikbare nodig om asem te haal en te besin. Hoe gee ’n mens angs ’n vuishou?.









