Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Program saai om goed te oes
Ontluikende boere van Kroonstad en omgewing is op ’n spoggeleentheid in dié dorp vereer vir hul deelname aan en voltooiing van AgriBesigheid se transformasie-program.
-
Bokkieweek in beeld: Talent volop
Groot opwinding het geheers tydens die jaarlikse Bokkieweek wat van 3 tot 7 Julie in Kroonstad plaasgevind het.
-
Inwoners kan DBV se diere só help
Die DBV is afhanklik van maandelikse skenkings om na sy viervoetige inwoners om te sien.
-
-
Rommel gee nuwe lewe
Romeine 13:13 en 14: Ons moet welvoeglik lewe soos dit in die daglig hoort. Daar moet geen drinkery en uitspattigheid, geen ontug en onsedelikheid, geen rusie en jaloesie wees nie. Nee, julle moet lewe soos volgelinge van die Here Jesus…
-
Fondsbedrag groei aan
In dieselfde week waarop die Sentraal24 en Volksblad Kersfonds ’n inbetaling vir Solidariteit Helpende Hand se Studiefonds ’n inbetaling vir R35 000 gemaak het, het die studiefonds ’n lening van R40 000 goedgekeur vir ’n eerstejaarstudent wat uit ’n
-
-
Wens skep afwagting
Ryno “DJ Crazy” Steyn gaan binnekort sy debuut-enkelsnit uitreik – ’n verwerking met kenmerkende klanke en energieke ritmes wat beloof om almal op die dansvloer te kry.
-
Kroonstad dancers jet off to Belgium
Dancers of the Dancing Stars Dance Studio in Kroonstad who have earned their national colours from South African Country and Western Dancing (SACWD) will participate in the world championships.
-
Pros and cons of proposed national health insurance plan
Access to healthcare and the ideal of a national system of health insurance are important concepts.







