Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Woman (41) appears in court
A 41-year-old woman from Meqheleng near Ficksburg appeared in the Ficksburg Magistrates’ Court on Monday (10/07).
-
-
Man suspected of rape
A male foreign national (34) was arrested in Ficksburg after allegedly raping a 13-year-old girl.
-
Kroonstad treur
Medelye stroom steeds in ná die grusame moord op ’n geliefde inwoner van Kroonstad wie se heengaan wyd betreur word.
-
Die winde van verandering steek op
Ek sit en tuur deur die venster na buite ná ’n gesprek met my jongste oor sy planne om sy vlerke heel moontlik oorsee te sprei.
-
Spelers toon weer hul staal
Die jaarlikse Bokkieweek wat in Kroonstad plaasvind het weer vir groot opwinding gesorg toe spelers van oor die land heen in netbal-, hokkie- en rugbywedstryde teen mekaar meegeding het.
-
Hand uitgereik na dorp se behoeftiges
Die Vrystaat-Versorging in Aksie (VVA) in Kroonstad wil dié dorp deur ’n klere-insamelingsprojek van stapel stuur in die hoop om behoeftiges in Kroonstad met liefde te beklee.
-
Handelstak reg om kliënte te help
Suid-Afrika se oudste landboumaatskappy het die afgelope Vrydag ‘n winkel hier in Kroonstad geopen. NWK Retail Kroonstad gaan aan produsente, nutsmanne, buitelug-entoesiaste en sommer die gewone inkopieganger ‘n unieke koopervaring bied.
-
Nuwe leier aan die stuur
Die Bethlehem Rotary-klub het op Donderdag 29 Julie sy nuwe president ingehuldig, en die 52-jarige Willie Hattingh van Bethlehem sal dié rol vir die nuwe termyn vervul.
-
Opstaan is ál manier vorentoe
Aan die begin van 2023 het alles wat in 2022 ontevredenheid veroorsaak het, nie daar gebly nie – dit het saam die nuwe jaar ingestap.





