Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Ontvang erkenning vir pligsgetroue toewyding aan leerlinge
Ontvang erkenning vir pligsgetroue toewyding aan leerlinge
-
Blink kant bly bo
Die 26-jarige Lukas Lessing, van Marquard in die Oos-Vrystaat, is as Vrystaat Landbou (VL) se 2023 Jongboer van die jaar aangewys. Dié optimistiese jong boer glo daarin om die positiewe in elke situasie te soek.
-
Bhm-konsert ’n platform vir gehaltemusiek
Die Hervormde Gemeente Bethlehem bied Sondag (23/04) sy tweede gratis Sondagkonsert vir die jaar in die kerkgebou by Barry de Koklaan 29 in Bethlehem aan.
-
Policeman die while assisting on accident scene
The tragic death of a policeman in a horrible accident outside Kroonstad sent shockwaves through the Kroonstad community.
-
Police arrest 205 people in FS for various crimes
During the SAPS Vhutu Hawe operation that took place from 10 to 16 April across the Free State, 205 people were arrested for various crimes.
-
Gebrek aan dienslewering in Bethlehem stel teleur
Die departement van binnelandse sake in Bethlehem is ’n groot kopseer in die Dihlabeng-munisipaliteit.
-
Dorpsrade faal kinders
Dink ’n bietjie: Is daar ’n straat in jou dorp sonder ’n slaggat; ’n stukkende of omgeryde lamppaal; stukkende sypaadjie-randstene; verstopte stormwaterslote; ’n waterlek; ’n gebreekte verkeerslig of gesteelde stopstraatteken; of ’n hoop rommel?.
-
’n Fees soos g’n ander
’n Entoesiastiese opgewondenheid heers in Kroonstad oor ’n unieke musiekfees, die Laudate omnes gentes, (Prys die Here, alle nasies) wat in die NG kerk Kroonstad-Noord sal plaasvind.
-
Opstaan is ál manier vorentoe
Aan die begin van 2023 het alles wat in 2022 ontevredenheid veroorsaak het, nie daar gebly nie – dit het saam die nuwe jaar ingestap.
-
Bhm dra meisie op die hande
Bethlehem se strate is “pienk geverf” toe gemeenskapslede, in dié kleur aangetrek, in groot getalle opgedaag het vir ’n pretstapgeleentheid ten bate van die vyfjarige Liza Engelbrecht, wat aan ’n seldsame siekte ly.








