Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Beseer ná val
’n Gr. 8-leerling aan die Hoërskool Salomon Senekal in Viljoenskroon herstel wonderbaarlik nadat hy in ’n vierwielmotorfietsongeluk was.
-
Vriende trap saam om ander te steun
Twee oud-Vrystaters die bekende Jannie du Plessis en Freddie Fourie het voor hul wegspring aan die uitmergelende Munga-bergfietswedren wat van Bloemfontein tot Wellington strek, op uitnodiging by die Johan Slabbert-skool in Kroonstad besoek afgelê.
-
Kerstyd verg oop oë en ore
Die “silly season” het vir seker aangebreek, want die vreemdste en mees bisarre stories is besig om kop uit te steek.
-
Egpaar sterf kort ná mekaar
’n Gesamentlike diens is vir ’n geliefde egpaar van Kroonstad gehou nadat dié twee oudonderwysers vyf dae ná mekaar gesterf het.
-
Hou vas aan die ankers
Hoe kry ’n boom gebot as die omstandighede swaar is? Hoe groei ons as dit swaar gaan en die weersomstandighede is teen ons? Deur ons wortels – stewige en gesonde wortels wat diep in God geanker is.
-
-
Kunswerke geniet die kollig
Drie studente van die Mari Leonard-kunsklasse in Kroonstad het uitstekend tydens die jaarlikse nasionale Santam-kinderkunskompetisie presteer.
-
Pop bring vreugde
“ ’n Pop kan nie ’n gelukkige einde bied nie, maar dit bring vertroosting vir my ma in haar eensame bestaan daar in die tehuis se kamertjie,” sê Priscilla du Toit van Kroonstad oor haar ma, Bettie Steyn, wat in…
-
-
Festive crimes on the rise
The Ficksburg police have urgently requested the public’s help in two possible murder cases that occurred in Ficksburg last week.







